Die relatiewe welvaart van die vroeë Kaapse setlaars

Stellenbosch Working Paper Series No. WP24/2011
 
Publication date: 2011
 
Author(s):
[protected email address] (Department of Economics, University of Stellenbosch)
 
Abstract:

Die tradisionele beskouing van die agtiende eeuse Kaap as ‘n armoedige bestaans-ekonomie moet heroorweeg word. Deur van 2577 onlangs gedigitaliseerde boede-linventarisse gebruik te maak, toon hierdie artikel dat die gemiddelde Kaapse setlaars-huishouding relatief wel-af was aan die begin van die agtiende eeu en dat hierdie vlakke oor tyd toegeneem het, al het dit ook gepaard gegaan met ‘n toename in ongelykheid binne die setlaarsbevolking. Kaapse setlaarshuishoudings kon selfs kers vashou met huishoudings in streke wat gedurende die agtiende as die mees welvarende beskou is – Nederland en Engeland.

 
JEL Classification:

N37, N17, N01

Keywords:

Kaapkolonie, inventarisse, welfaart, groei, armoede, rykdom, Stellenbosch, boere, ongelykheid

Download: PDF (773 KB)

BER Weekly

6 Jun 2025 SA GDP barely expands in Q1, while BCI and PMI suggest that Q2 remained weak
It was a busy week for local data releases, much of which painted a bleak picture of SA’s economy. Not only was first-quarter GDP growth dismal, but 2024 growth was also revised lower to just 0.5%. , The RMB/BER Business Confidence Index (BCI) showed sentiment remained shaky in the second quarter...

Read the full issue