Afrikaanse musiek en die model van rasionele verslawing
Stellenbosch Working Paper Series No. WP20/2008Publication date: 2008
Author(s):
Oor die afgelope paar jaar was daar sterk groei in die vraag na Suid-Afrikaanse musiek, in besonder Afrikaanse musiek. Die artikel poog om die groei te verduidelik deur die model van rasionele verslawing van Stickler en Becker te kombineer met die bandwagon effek. In die model lei die verbruik van musiekwaardering in een periode tot ‘n groter verbruik in die volgende periode. Musiekwaardering word deur faktore soos musiekkapitaal, musiekprodukte asook sosiale faktore deur die verbruiker geproduseer. Die faktore word binne die konteks van die Afrikaanse musiekbedryf bespreek om sodoende die model toe te pas en die groei in vraag te verduidelik.
JEL Classification:D11, L82, M37, Z11
Keywords:Rasionele verslawing, bandwagon effek, musiekindustrie, Afrikaanse musiek, huishoudelike produksiefunksie, Advertensie
Download: PDF (563 KB)Login
(for staff & registered students)
BER Weekly
26 Apr 2024The most anticipated data release of the week was yesterday's US GDP print, which created more turmoil than usual by not meeting expectations. Growth was much weaker than expected in Q1, while price pressure remained red hot. Meanwhile, the local data calendar was quiet, with a slight acceleration in factory gate inflation and a welcome uptick in the...
Read the full issue